Hoe om by die stoetery uit te kom:
|
View Larger Map
Op die Viljoenskroon Vredefort pad, ry ongeveer 30 km vanaf Viljoenskroon en draai links op die S1086, na ongeveer 2km draai links by die T-aansluiting, ry tot by die volgende kruising en draai regs. Die plaas is op die linkerkant na ongeveer 1km. Kyk uit vir die "Uithou" naambord.
GPS koördinate: 27° 10' 48"E 27° 1' 00"S (27.18E 27.0166S)
GoogleEarth (Laai GoogleEarth af) |
|