Vir geharde, gespierde en aanpasbare diere
Doelstelling:
Ons teel aanpasbare diere vir Suider-Afrikaanse omstandighede wat vir die koper ekonomiese waarde sal toevoeg.